Search form

Deuteronomium 2:23

23Dieselfde het gebeur met die Awwiete wat voorheen in klein dorpies gewoon het naby die stad Gasa. Die Kaftor-mense het van die eiland Kaftor gekom. Hulle het die Awwiete doodgemaak en in hulle plek gaan woon.”

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index