Search form

Deuteronomium 2:24

Die Here het gesê die Israeliete moet deur die Arnon-vallei gaan

24“Die Here het gesê: ‘Julle moet gereedmaak en verder gaan. Gaan deur die Arnon-vallei. Onthou, Ek het Sihon, koning van die Amoriete in die stad Gesbon, en sy land vir julle gegee. Julle moet begin oorlog maak teen hom en julle moet sy land vat.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index