Search form

Deuteronomium 2:34

34Ons het toe al sy stede gevat en ons het almal in elke stad doodgemaak, al die mans, vroue en kinders. Ons het niemand vry laat wegkom nie.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index