Search form

Deuteronomium 2:36

36Daar was nie ’n stad wat te sterk was vir ons nie. Ons God die Here het alles vir ons gegee, van die stad Aroër op die kant van die Arnon-vallei en die stad in die vallei, tot by die land Gilead.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index