Search form

Deuteronomium 2:4

4Jy moet vir die volk sê: Julle gaan nou deur die land van mense wat familie is van julle, die nageslag van Esau. Hulle woon in die land Seïr. Hulle is bang vir julle. Julle moet baie versigtig wees,

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index