Search form

Deuteronomium 20:14

14Julle moet die vroue en die kinders en die diere en alles wat in die stad is, vir julleself vat. Julle moet die goed van julle vyande gebruik, julle God die Here gee dit vir julle.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index