Search form

Deuteronomium 20:18

18As julle dit nie doen nie, dan sal hulle vir julle leer om al die dinge te doen wat hulle vir hulle gode doen. Die Here haat daardie dinge, julle moenie sonde doen teen julle God die Here nie.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index