Search form

Deuteronomium 20:19

19Wanneer julle ’n stad ’n lang tyd van al die kante aanval en oorlog maak teen die mense om hulle te oorwin, dan moet julle nie die vrugtebome afkap nie. Die bome is nie mense teen wie julle moet oorlog maak nie, julle moet die bome se vrugte eet.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index