Search form

Deuteronomium 20:20

20Julle mag net die bome afkap as julle weet dit dra nie vrugte nie. Julle mag daardie bome afkap en dit gebruik om dinge te maak om in die stad te kom, die stad waarteen julle oorlog maak totdat die mure omval.”

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index