Search form

Deuteronomium 20:5

5“Die voormanne moet dan vir die manne sê: ‘Wie het ’n nuwe huis gebou, maar het nog nie daarin gaan woon nie? Hy moet teruggaan na sy huis, want as hy in die oorlog sterf, dan sal ’n ander man miskien daar gaan woon.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index