Search form

Deuteronomium 20:6

6En wie het ’n wingerd geplant, maar het nog nie van die druiwe geëet nie? Hy moet teruggaan na sy huis, want as hy in die oorlog sterf, dan sal ’n ander man miskien die druiwe eet.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index