Search form

Deuteronomium 20:7

7En wie is verloof aan ’n vrou, maar het nog nie met haar getrou nie? Hy moet teruggaan na sy huis, want as hy in die oorlog sterf, dan sal ’n ander man miskien met die vrou trou.’

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index