Search form

Deuteronomium 21:13

13en haar klere uittrek, die klere wat wys dat sy ’n gevangene is. Sy moet dan in jou huis bly en ’n maand lank huil en treur oor haar ouers. Daarna kan jy met haar trou en by haar slaap, en dan kan sy jou vrou word.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index