Search form

Deuteronomium 21:23

23Dan mag sy lyk nie in die nag aan die paal bly hang nie. Julle moet hom dieselfde dag begrawe. Julle moet dit doen, want God het die persoon vervloek wat aan die paal hang. Julle mag nie die grond ontwy wat julle God die Here vir julle gee om aan julle te behoort nie.”

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index