Search form

Deuteronomium 21:5

5Dan moet die priesters van die nageslag van Levi nader kom, want julle God die Here het hulle gekies om vir Hom te werk en om te sê dat Hy mense sal seën. Daardie priesters moet oordeel wanneer mense twis en mekaar seermaak.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index