Search form

Deuteronomium 21:8

8Here, U moet versoening doen vir u volk Israel, U het hulle losgekoop, U moenie u volk Israel straf oor iets wat hulle nie gedoen het nie.’

“Dan sal die Here versoening doen vir die moord.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index