Search form

Deuteronomium 22:1

Diere en ander goed wat wegraak

1Moses het gesê: “Wanneer ’n bees of ’n skaap van ’n ander Israeliet wegraak, en jy sien die dier, dan mag jy nie stilbly nie. Jy moet die dier terugbring vir sy eienaar, jy móét dit doen.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index