Search form

Deuteronomium 22:14

14Hy beskuldig haar en hy praat sleg van haar en sê: ‘Ek het getrou met hierdie vrou en toe ek seks gehad het met haar, het ek gesien dat sy nie ’n maagd was nie.’

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index