Search form

Deuteronomium 22:17

17Hy beskuldig haar en hy sê hy het gesien dat sy nie ’n maagd was nie. Maar hier wys ek nou vir julle dat sy ’n maagd was.’

“En dan moet die ouers die vrou se bo-kleed wys waarop sy en haar man die eerste nag geslaap het.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index