Search form

Deuteronomium 22:19

19Hulle moet hom 100 sikkels silwer boete laat betaal en hulle moet die geld vir die pa van die vrou gee, want die man het sleg gepraat van ’n jong vrou van die volk Israel. Die man moet dan die vrou altyd hou, hy mag nie van haar skei nie.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index