Search form

Deuteronomium 22:2

2As die ander Israeliet te ver woon of as jy nie weet wie hy is nie, dan moet jy die dier by jou huis hou, en die dier moet by jou bly totdat sy eienaar hom soek. Dan moet jy die dier terugneem na sy eienaar toe.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index