Search form

Deuteronomium 22:21

21dan moet hulle die vrou na haar pa se huis bring, en die mans van die stad moet haar doodgooi met klippe. Sy het ’n verkeerde ding gedoen, sy het skande gebring in die volk Israel. Sy het in haar pa se huis seks gehad met ander mans. En julle moet duidelik wys dat julle nie skuldig is saam met haar nie.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index