Search form

Deuteronomium 22:24

24dan moet julle hulle altwee na die poort van daardie stad bring en julle moet hulle doodgooi met klippe. Die meisie moet sterf omdat sy nie geskree het nie en die man moet sterf omdat hy seks gehad het met iemand anders se vrou. Julle moet duidelik wys dat julle nie skuldig is saam met hulle nie.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index