Search form

Deuteronomium 22:4

Diere wat val en bly lê

4“Wanneer jy sien dat ’n ander Israeliet se donkie of sy bees geval het op die pad en daar lê, dan mag jy nie maak of jy niks sien nie. Jy moet die dier help om op te staan, jy móét dit doen.”

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index