Search form

Deuteronomium 22:6

Voëlneste

6“Wanneer jy loop, dan sal jy miskien ’n voëlnes in ’n boom of op die grond kry. As daar kleintjies of eiers in die nes is, en die ma sit op die nes, dan mag jy nie die ma saam met die kleintjies of die eiers vir jouself vat nie.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index