Search form

Deuteronomium 22:9

Ander plante in ’n wingerd

9“Jy mag nie ander plante in jou wingerd saai nie. As jy dit doen, dan wy jy alles in jou wingerd aan die Here, die saad van die plante wat jy gesaai het, én die druiwe. Jy moet dan alles vir die Here gee.”

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index