Search form

Deuteronomium 23:14

14Julle God die Here gaan saam met julle in julle kamp om julle te red en om julle te laat wen teen julle vyande. Daarom moet julle kamp gewyd wees, sodat die Here nie iets sal sien waarvan Hy nie hou nie, want dan sal Hy weggaan van julle.”

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index