Search form

Deuteronomium 23:15

Slawe wat wegvlug van hulle eienaars

15“Wanneer slawe wegvlug van hulle eienaars en hulle kom na julle toe, dan mag julle nie die slawe teruggee vir hulle eienaars nie.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index