Search form

Deuteronomium 23:16

16Die slawe mag by julle woon waar hulle wil, hulle mag woon in julle stede, op enige plek wat hulle kies. Julle mag hulle nie laat swaarkry nie.”

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index