Search form

Deuteronomium 23:2

2Partymaal het ’n man en ’n vrou seks, maar hulle mag dit nie doen nie. As hulle ’n kind kry, dan mag daardie kind nie in die volksvergadering van die Here kom nie. Hulle nageslag mag ook nie in die volksvergadering van die Here kom nie, tot in die tiende geslag.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index