Search form

Deuteronomium 23:21

Geloftes

21“Wanneer jy ’n gelofte gemaak het aan die Here, dan moet jy dadelik doen wat jy belowe het, want jou God die Here wil hê jy moet dit doen. As jy dit nie doen nie, dan doen jy sonde.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index