Search form

Deuteronomium 23:24

Wingerde en koringlande

24“Wanneer jy in iemand se wingerd kom, dan mag jy so baie druiwe eet soos jy wil, jy mag eet totdat jy genoeg het, maar jy mag nie druiwe in jou sak saamneem nie.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index