Search form

Deuteronomium 23:5

5maar julle God die Here wou nie doen wat Bileam gevra het nie, julle God die Here het vir Bileam gesê hy mag julle nie vervloek nie, Bileam moes julle seën. Julle God die Here het dit gedoen omdat Hy lief is vir julle.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index