Search form

Deuteronomium 23:7

7Maar julle mag nie die Edomiete verneder nie, want hulle is familie van julle. Julle mag ook nie die Egiptenaars verneder nie, want julle was vreemdelinge in hulle land.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index