Search form

Deuteronomium 23:9

Wanneer die Israeliete in ’n kamp is, dan moet die kamp gewyd bly

9“Wanneer julle in ’n kamp woon omdat julle oorlog gaan maak teen vyande, dan moet julle oppas, julle moet niks doen wat verkeerd is nie.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index