Search form

Deuteronomium 24:1

’n Vrou wat geskei is

1Moses het gesê: “’n Man trou miskien met ’n vrou, maar hy hou later nie meer van haar nie omdat hy uitgevind het dat daar iets verkeerd is met haar. Dan moet hy vir haar ’n skeibrief skryf en hy moet dit vir haar gee en sê sy moet weggaan uit sy huis.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index