Search form

Deuteronomium 25:19

19Julle God die Here sal julle laat wen teen al julle vyande, oral in die land wat Hy vir julle gee om aan julle te behoort en om vir julleself te vat. Dan moet julle al die Amalekiete doodmaak, niemand op die aarde moet hulle onthou nie. Julle moenie vergeet om dit te doen nie.”

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index