Search form

Deuteronomium 25:5

Die swaershuwelik

5“Wanneer broers in dieselfde huis woon, en een van hulle sterf maar hy het nie ’n seun nie, dan mag sy weduwee nie trou met ’n man wat nie familie is van hulle nie. Haar man se broer moet met haar trou en hy moet haar man word.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index