Search form

Deuteronomium 26:10

10En kyk nou hier, ek het die eerste vrugte gebring van die land wat die Here vir my gegee het.’

“Dan moet jy die mandjie voor die Here neersit en jy moet buig voor jou God die Here.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index