Search form

Deuteronomium 26:12

Die tiendes

12“Jy moet elke derde jaar jou tiendes gee. Wanneer jy jou tiendes klaar apart gesit het, die tiendes van jou koring-oes wat jy in daardie jaar gekry het, dan moet jy dit gee vir die Leviete, die vreemdelinge, die weeskinders en die weduwees. Hulle moet dit eet in julle stede en hulle moet genoeg kry.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index