Search form

Deuteronomium 26:13

13Dan moet jy daar by jou God die Here sê: ‘Ek het alles wat ek aan die Here moes wy, weggeneem uit my huis en ek het dit gegee vir die Leviete, die vreemdelinge, die weeskinders en die weduwees. Ek het gedoen wat U in al u wette gesê het. Ek was gehoorsaam aan al u wette, ek het u wette nie vergeet nie.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index