Search form

Deuteronomium 26:14

14Ek het nie van daardie kos geëet toe ek gerou het nie, ek het niks daarvan weggeneem toe ek onrein was nie, en ek het nie daarvan gegee vir iemand wat sterf nie. Ek het geluister na my God die Here, ek het alles gedoen wat Hy gesê het.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index