Search form

Deuteronomium 26:15

15“ ‘Here, U moet afkyk uit u gewyde woonplek in die hemel. U moet u volk seën en ook die land wat U vir ons gegee het. U het vir ons voorvaders belowe dat U vir ons ’n land sal gee waar daar baie melk en heuning is.’ ”

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index