Search form

Deuteronomium 26:16

Die Israeliete sal die gewyde volk van die Here wees

16“Julle God die Here het vandag vir julle gesê dat julle moet doen wat Hy gesê het en wat Hy besluit het, julle moet dit doen met julle hele hart en lewe.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index