Search form

Deuteronomium 26:17

17Julle het vandag gesê dat die Here julle God sal wees. Julle het belowe dat julle sal lewe soos Hy wil hê, dat julle alles sal doen wat sy wette sê, dat julle gehoorsaam sal wees aan Hom.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index