Search form

Deuteronomium 26:18

18Die Here het vandag ook gesê dat julle sy volk sal wees. Hy het gesê dat julle aan Hom behoort en dat julle baie kosbaar is. Hy het ook gesê dat julle alles moet doen wat Hy sê.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index