Search form

Deuteronomium 26:19

19Hy sal julle belangriker maak as al die ander volke wat Hy gemaak het. Almal sal julle prys, almal sal weet van julle en hulle sal julle respekteer. Julle sal die gewyde volk van julle God die Here wees, soos Hy belowe het.”

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index