Search form

Deuteronomium 26:3

3Jy moet gaan na die priester wat in daardie tyd daar sal wees, en jy moet vir hom sê: ‘Ek sê vandag hier waar die Here dit ook kan hoor: Die Here het vir ons voorvaders belowe dat Hy hierdie land vir ons sal gee, en ek het nou in die land gekom.’

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index