Search form

Deuteronomium 26:5

5Daarna moet jy begin praat, jy moet sê waar jou God die Here dit kan hoor: ‘My voorvader was ’n Arameër wat rondgeswerf het. Hy het na die land Egipte gegaan, en hy en ’n klein groepie mense was daar vreemdelinge. Maar ons het daar ’n groot en sterk volk geword, ons is nou baie mense.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index