Search form

Deuteronomium 27:15

15‘Ons vervloek elke persoon wat ’n beeld maak en wat dit dien waar niemand anders dit sien nie. Die Here haat dit. ’n Beeld is iets wat ’n ambagsman maak.’ En die hele volk moet dan sê: ‘Ja, dit sal so wees.’

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index